
Vroue in Landbou
                Podcast · OFM            
        
        Hierdie Vrouemaand vereer OFM vroue met ‘n liefde vir landbou met ‘n spesiale fokus week vanaf 22 tot 26 Augustus. Ons praat met vroue oor die belangrike rol wat hulle in die landbousektor speel. Skakel in daagliks vanaf 18:00 - 19:00 vir die Vroue in Landbou insetsel.
        
    

















