
6 CHANNELS
Kraakvars en oorspronklik Afrikaans. Gelee in die mooiste TuinRoete met ateljees in Hartenbos Seefront en George. Uitsendings is 24uur per dag, 7 dae per week met omroepers op die lug, daagliks tussen 6:00 tot 21:00 waarna deurnag musiek gespeel word. SFM IS TROTS VANUIT DIE STREEK, VIR DIE STREEK