
13 CHANNELS
In jou TYD. In jou TAAL. Welkom by Afrikaans.Radio - Die KLANKBANK vir Afrikaanse Podsendings! Afrikaans.Radio is ‘n platform wat ‘n “nuwe manier van Afrikaans wees” ontdek en verken, sonder grense of beperkings. Afrikaans is n jong en dinamiese taal, en hier op Afrikaans.Radio praat ons Afrikaans in al sy…


















