Immer wes

Immer wes, geskryf deur Irma Joubert en uitgegee deur Penguin Random House, gaan oor Hildegard, ’n dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel wie se lewe deur twee Wêreldoorloë, ’n ongelukkige huwelik, verlies en ontworteling gevorm word. Haar pad lei uiteindelik via Suid-Afrika na Duitswes (later Namibië), waar sy saam met haar dogtertjie na ’n heenkome soek.
Afrikaans South Africa Drama
29 Episodes
20 – 29

Immer Wes: Hoofstuk 12

Elana Barker lees hoofstuk twaalf van "Immer wes" deur Irma Joubert.
Season 1 / Episode 29 11 min
20 – 29