Radio Tygerberg 104FM Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Weekly Afrikaans South Africa TV & Film
374 Episodes
100 – 120

Draaipunt | Gregory Noble |

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
29 Apr 2022 15 min

Draaipunt | Jaylee Gerste |

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
22 Apr 2022 13 min

Draaipunt | Andrew de Vries | Mesaanval

Drie dag het begin soos alle ander vir Andrew de Vries, Bestuurder van Koelenhof Winery. Onverwags word hy aangeval deur 'n voormalige werknemer wat hom verwoed steek met 'n mes en vir dood agterlaat. Dis toe dat die wonderwerke begin. Andrew self vertel
15 Apr 2022 12 min

Draaipunt | Petra Smith | Genees van depressie

Die lewe loop soms krom draaie en veral die afgelope twee jaar het baie mense gesukkel om hulle kop en gemoed bo water te hou. Na 'n tydperk van moedeloosheid en depressie, getuig Petra vandag van God se groot genade in haar lewe
8 Apr 2022 9 min

Draaipunt | Amelia Swart |

Amelia word deur dokters beskryf as die ekstreemste van ekstreme Covid 19 gevalle beskryf. Sy en haar man beland in die ICU en vandaar begin Amelia se pad afdraend loop. Die Draaipunt kom onverwags na 'n asembenemde hemelse ervaring
1 Apr 2022 13 min

Draaipunt | Erastus Beukes | Vermis op see

Enkele maande nadat Erastus Beukes wonderbaarlik oorleef het nadat hy vir 2 ure in die middel van die oseaan gedryf het, het hy en 2 ander bemanningslede met feitlik geen kos nog 'n wonderwerk beleef.
31 Mar 2022 14 min

Draaipunt I Ds Tertius Bezuidenhout en Francois | Wonderwerk Genesing

Francois word eenmiddag in spitsverkeer van sy motorfiets geruk deur 'n trok en hy beland onder die wiele van 'n 4x4 voertuig wat dwarsoor sy bors ry. Dokters gee die tyding: hy sal nie oorleef nie. Sy lewe hang aan 'n draadjie en toe kom die deurbraak deur volgehoue gebed…
31 Mar 2022 12 min

Draaipunt | Corlia Du Plessis | Mishandeling as kind

Corlia word groot in 'n geweldadige huishouding en word as jongmeisie byna verkrag deur haar pa. Hierdie gebeure het 'n blywende letsel gelaat totdat Corlia die waarheid van die Evangelie ontdek.
25 Mar 2022 12 min

Draaipunt | Mardus Strydom | Byna Verdrink

Saam met 'n groep mense gaan Mardus vroeg een oggend in die koue oseaan in om die dag te begin. Na 40 minute besluit hy om uit te swem strand toe en besef skielik hy kan nie beweeg nie. Sy liggaamstemperatuur het so ernstig gedaal dat hy besef het hy…
4 Mar 2022 14 min

Draaipunt I Carmen Theunissen | Rose van Jesus

Carmen loop 'n baie naby pad met die Here en vra eendag vir rose. Nie van 'n man af nie, maar van die Here self af. Min het sy kon dink hoe letterlik Jesus haar gebed sou beantwoord nie
25 Feb 2022 11 min

Draaipunt I Dilia Camarra | Dangerous Cults

As jong tiener sluit Delia se ouers aan by 'n geloofsbeweging waar sy dag en nag van sonde bewus gemaak word. Alles is verbode - daar is sonde in alles en alle sondes moet hardop bely word voor geestelike leiers. Sy wil ouers waarsku
18 Feb 2022 10 min

Draaipunt I Piet Uys | Byna verdrink na kajak sink

Piet Uys en Gideon Janse van Rensburg het gedink die einde het vir hulle aangebreek toe hulle kajak begin sink in die Persiese Golf. Vir 6 ure klou hulle vas totdat hulle later besef die puntjie waaraan hulle vashou gaan binne minute onder die water verdwyn
21 Jan 2022 11 min

Draaipunt I Ds Jannie Engelbrecht | Geloofsvriende tydens kankerstryd

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
17 Dec 2021 13 min

Draaipunt I Michael Wynne | Lewe na Prostaatkanker

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
10 Dec 2021 10 min
100 – 120