Radio Tygerberg 104FM Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Weekly Afrikaans South Africa TV & Film
374 Episodes
360 – 374

Walter Cohen

Walter Cohen had to trust God to make a way after he resigned his job in obedience to the Lord
3 Jun 2015 10 min

Neville and Hildegard Fortuin

Gedurende ons pledgetyd in 2014 het ons ’n gebedstent by Tygerberg104fm gehad. Hildegard en haar man het gery om gebed te ontvang. Min sou hulle raai hoe wonderlik God hul sou seën
24 Apr 2015 11 min

Minnie Filander

Minnie Filander was as jongmeisie wonderbaarlik gered uit die kloue van ’n verkragter en na baie draaie op die verkeerde pad is sy vandag ’n inspirasie vir menigte met haar bediening
13 Mar 2015 12 min

Phoebe Appies

Nadat Phoebe Appies ’n knop op haar bors ontdek het, moes sy die skokkende nuus hoor - borskanker. Kom luister hoe God gebed verander in die fynste detail.
27 Feb 2015 13 min

Chris Millin

Chris Millin started out as a missionary, but today he has a very powerful ministry Jirehseed in Maitland where God visits them weekly with mighty miracles.
13 Feb 2015 13 min

Daniel du Plessis

Daniel du Plessis kan getuig dat God vir hom ’n visioen laat sien het van die Kaapse Skiereiland en dit het sy lewe vir altyd verander.
30 Jan 2015 10 min

Shahiem Leuvandal

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
23 Jan 2015 10 min

Marius Hurter

Marius Hurter beklee ’n baie belangrike pos, maar kanker ontsien niemand nie. Hierdie getuienis sal jou geloof versterk.
15 Jan 2015 13 min

Dulecia Lunde

As jy byna alles in jou lewe verloor, sal jy steeds kan sê soos Habbakuk, ‘Nogtans sal ek jubel . Na ’n val in die straat, is Dulecia se lewe vir altyd verander nadat dokters ’n verkeerde prosedure uitvoer. Maar God het ’n ander plan gehad
2 Jan 2015 14 min

Kira van Schalkwyk

Kira van Schalkwyk moes op ’n dag haar voete op die water sit en net in geloof die besluit neem om haar werk te bedank en haar passie te volg.
18 Dec 2014 12 min

Johannes Florence

Johannes Florence: Op ’n dag het God iemand na Johannes toe gestuur met ’n profetiese woord oor sy lewe, maar hy het eers ’n paar ander draaie gemaak voor hy waaragtig omgedraai het.
12 Dec 2014 11 min

Carol en Leslie

Carol se seun was op agtjarige ouderdom reeds op tik. As volwassene draai hy terug na die Here toe en toe gebeur die ondenkbare. Hierdie sal jou hart raak.
14 Nov 2014 13 min

Chantal Kruger

Chantal Kruger lyk en praat soos ’n model tog, as jy haar storie van wanhoop en hartseer hoor sal jy verstom staan oor wat God kan en wil doen.
24 Oct 2014 13 min

Etta Schoeman

As pastoorsvrou getuig Etta Schoeman van ’n kragtige gebeurtenis in die lewe van haar dogter. Op ’n dag het God ’n engel in mensgedaante gestuur in haar krisisuur. Jy moet dit luister
16 Oct 2014 13 min
360 – 374