Radio Tygerberg 104FM Boekrak met Ingrid Venter

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Weekly English South Africa Arts
398 Episodes
380 – 398

Boekrak 14 Jan 2016

1. Die ewigheid in my hart Barend Vos (Lux Verbi) 2. Magla Christelle Bkker (Bybelkor) 3. Proe die Klein-Karoo Beate Joubert (Penguin) 4. Ons eie Kleuterbybel J Nothnagel en J Srauss (Lux Verbi) Boeke genoem n Reenboog vol verrassings Nina Smit Lux Verbi Kaptein Seely Wendy Maartes Naledi Met jou…
14 Jan 2016 9 min

Boekrak 07 Jan 2016

1. Magla C Bekker & N Simpson (Bybelkor) 2. In die donker put Johan Smit (CUM) 3. Coach Loffie Eugene Eloff (Naledi) 4. Skuiling vn die hart Vita du Preez (Lapa) Boeke genoem Hendrik Leerdam J Home & P. Mascher Tafelberg Diere onder die son Vian Oelofsen Lapa Speletjies uit…
7 Jan 2016 10 min

Boekrak 17 September 2015

1. 'n Tweede kans Tessa Afshar (Cum) 2. Soek en kry boek 1 en 2 (H & R) 3. Die dag na die rowers opgedaag het Johan Pienaar (Lux Verbi) 4. 'n Boodskap van hoop Karien Basson (Cum) 5. Miracles from Heaven Christy Wilson Beam (Struik) 6. Beste Uit Vrouekeur…
17 Sep 2015 10 min

Boekrak 10 September 2015

1. Dagstukkies vir klein hartjies Wendy Maartens (Christ Art Kids) 2. Op die plaas (H&R) 3. Baba se dag (H&R) 4. Judaskus Rudie van Rensburg (Quellerie) 5. Die soekende hart Beverley Lewis (CUM) 6. Woestynroos Vita du Preez (Lapa) 7. Life is….. Judah Smith (Struik)
10 Sep 2015 8 min

Boekrak 03 September 2015

1. Omdraai Wegdraai Willem Pretorius (Bybelkor) 2. Maak tyd om te lewe Andy Stanley (CUM) 3. Speurder Kwaaikofski / Muise en gespuise Jurgen Bansherus (H & R) 4. Oerwoudpartytjie (H & R) 5. Prettige plaas (H & R) 6. Suikervry K Thomson& K Hammerton (Sunbird) 7. The Three Heavens John…
3 Sep 2015 10 min

Boekrak 27 Augustus 2015

1. The 5 love languages of you family Gary Chapman (Struik) 2. Goeie Genade - is dit dan genoeg? Dirkie Smit (Naledi) 3. Tem jou kind se tantrums Dr James Dobson (CUM) 4. Saliger Dibi Breytenbach (Lapa) 5. Ook jou lewe is in God se hand Kobus Hattingh (Bybelmedia) 6…
27 Aug 2015 10 min

Boekrak 20 Augustus 2015

1. Kwelvrae wat tieners vra Jimi le Roux (Cum) 2. Visits to heaven and back Mark Hitchkock Chrit (Art M) 3. God van wonders Angus Buchan (Cum) 4. Scary Close Donald Muller (Struik) 5. Vandat jy weg is Santie van der Merwe (Lapa) 6. Die jaar toe Emma begin kook…
20 Aug 2015 8 min

Boekrak 13 Augustus 2015

1. Miracle at the Higher ground Café Max Lucado (Struik) 2. Monsterstaad Madelein Rust (Lapa) 3. Jou geestelike nalatenskap Dr James Dobson (Struik) 4. Jesus, Jihad and Peace Mich ael Youssef (Worthy Publ) 5. Kan ons nie maar net saambly nie? Chris Jones (Bybelmedia) 6. Haar ma se kind Helena…
13 Aug 2015 9 min

Boekrak 06 Augustus 2015

1. Die hart van dissipelskap Greg Ogden (Bybelmedia) 2. Die buitekant van Mnr Jules Diane Broeckhoven (Naledi) 3. Die dingesfabriek - die tydmasjien Elizabeth Wasserman (H & R) 4. Slim van die grap Pieter van der Lugt (Tafelberg) 5. Gabriella en die Hertog van Harte Marga Jonker (Tafelberg) 6. Tania…
6 Aug 2015 10 min

Boekrak 30 Julie 2015

1. Kleuterpret - My Bybelmense (Bybelmedia) 2. Kinderpret Speelleer aktiwiteits boek (Bybelmedia) 3. Swemlesse vir 'n Meermin Marita van der Vyver (Tafelberg) 4. Speurder Kwaaikofski, Monster, maanlig etc Kurgen Bancherous (H & R) 5. Unlimited Boundaries Les Holmes (Rombus Media) 6. The love letter Berverley Lewis (Struik) 7. Liefde is…
30 Jul 2015 9 min

Boekrak 23 Julie 2015

1. Versameling uit Keur breipatrone (Lapa) 2. 7 Men and the secret of their greatness Eric Metaxas (Struik) 3. Gestuur verskeie (Bybelmedia) 4. Oorwin die stryd teen stres en bekommernis Perry Noble (CUM) 5. Populer Tindell Baldwin (CUM) 6. Die Inspirerende inkleurboek vir grootmense Doret Ferreira (Lux Verbi)
23 Jul 2015 10 min

Boekrak 16 Julie 2015

1. The prosperous soul Cindy Trimm (Struik) 2. Die merkwaarige wysheid van Salomo ST Potgieter (Carpe diem) 3. 50 dinge wat jy oor die hemel wil weet Dr John Hart (CUM) 4. Forgiving the unforgivable Craig Stone (Struik) 5. Wonderwereld Verskeie (Bybelmedia) 6. Godsgeheim Jaap Durand (Bybelmedia) 7. My Model…
16 Jul 2015 11 min

Boekrak 09 Julie 2015

1. Verander jou gesindheid Deborah Peagues (CUM) 2. Prof Sabatina se wetenskapboek Elizabeth Wasserman (Tafelberg) 3. Net 24 uur Kevin Deyoung (CUM) 4. Friendship with God Trevor Hudson (Struik) 5. Omnibus 11 Sarah du Pisanie (Jasmyn) 6. All the places to go John Ortberg
9 Jul 2015 9 min

Boekrak 02 Julie 2015

1. Jesus se woorde vir mans Riekert Botha (CUM) 2. The day I met Jesus F Viola & M Demuth (Christ Art M) 3. Plasenta Peet Venter (Lapa) 4. Die kragtige gebed van 'n vrou Perry Stone (Struik) 5. Kies liefde Stormie Omartian (CUM) 6. Carike, Ghoempie en Ghoeghoe Carike…
2 Jul 2015 8 min

Boekrak 25 Junie 2015

1. Kameelperdjie reeks Brent Vernon (Christ Art Kids) 2. Boomkastele Schalk Schoombie (H & R) 3. 1 Cappuccino en 'n cream soda asb E Parker & M Smit (CUM) 4. The power of the Holy Spirit Rady Clark (Struik) 5. Dauntless Dina L Sleiman (Christ Art M) 6. The Crimson…
25 Jun 2015 9 min

Boekrak 18 Junie 2015

1. My model - sterre en troeteldiere (H&R) 2. My Model - Perde en Ponies (H&R) 3. Sterkos Vrouekeur (Lapa) 4. Eugene de Kock Anemari Jansen (Tafelberg) 5. Gelyke kans Santie van der Merwe (Lapa) 6. Think, act, believe like Jesus Randy Frazee (Christ Art M) 7. Keur 5 Ena…
18 Jun 2015 8 min

Boekrak 11 Junie 2015

1. The tourism coach Shaun van Eck (Tafelberg) 2. Skoolgereed met Tjiff&Tjaff; (H&R) 3. The 10 most influential churches Elmer L Towns (Struik) 4. Dink jouself gelukkig Pieter van Jaarsveld (Lux Verbi) 5. Huweliksklokkies op Jakkalswater Sarah Du Pisanie (Lapa) 6. Memoires van 'n spioenbaas Tobie Wiese (Tafelberg)
11 Jun 2015 8 min

Boekrak 04 Junie 2015

1. Die geheim van die verlore dogterjie Beverly Lewis (CUM) 2. Ontsluit die legkaart v d Bybel Bill Jones (Struik) 3. Om te leef asof nie Dirkie Smit (Bybelkor) 4. Mara Lizette v d Berg (Lux Verbi) 5. Olinosters op die dak M vdVyver & D Blankenaar (Tafelberg) 6. Dit…
4 Jun 2015 9 min
380 – 398