Radio Tygerberg 104FM Boekrak met Ingrid Venter

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Weekly English South Africa Arts
443 Episodes
440 – 443

Boekrak 18 Junie 2015

1. My model - sterre en troeteldiere (H&R) 2. My Model - Perde en Ponies (H&R) 3. Sterkos Vrouekeur (Lapa) 4. Eugene de Kock Anemari Jansen (Tafelberg) 5. Gelyke kans Santie van der Merwe (Lapa) 6. Think, act, believe like Jesus Randy Frazee (Christ Art M) 7. Keur 5 Ena…
18 Jun 2015 8 min

Boekrak 11 Junie 2015

1. The tourism coach Shaun van Eck (Tafelberg) 2. Skoolgereed met Tjiff&Tjaff; (H&R) 3. The 10 most influential churches Elmer L Towns (Struik) 4. Dink jouself gelukkig Pieter van Jaarsveld (Lux Verbi) 5. Huweliksklokkies op Jakkalswater Sarah Du Pisanie (Lapa) 6. Memoires van 'n spioenbaas Tobie Wiese (Tafelberg)
11 Jun 2015 8 min

Boekrak 04 Junie 2015

1. Die geheim van die verlore dogterjie Beverly Lewis (CUM) 2. Ontsluit die legkaart v d Bybel Bill Jones (Struik) 3. Om te leef asof nie Dirkie Smit (Bybelkor) 4. Mara Lizette v d Berg (Lux Verbi) 5. Olinosters op die dak M vdVyver & D Blankenaar (Tafelberg) 6. Dit…
4 Jun 2015 9 min
440 – 443