Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Met die onlangse nadoodse verslag van die 21 jongmense wat gesterf het by die Enyobeni-taverne gesels Dr Jacques Koning oor die gevare van Metanol. Ons gesels ook oor dagga - Wat is veilig om te koop by 'n apteek?
Xander Loubser, BTech paramedikus gesels oor die gebruik van 'n AED as ook tiener swangerskappe wat toeneem in Suid-Afrika. Ben Janeke, Direkteur van die nie-winsgewende organisasie EST (Emergency Support Team) vertel van die werk wat hulle doen in die gemeenskap.
Jan Marais (Uitvoerende hoof van SA Transplant Sport Association) gesels oor hul nasionale oorplantingspele in Port Elizabeth. Saam met hom om hieroor te kom gesels is Jacques Boshoff (19-jarige tennisspeler) en Alta Withers (fietsryer).
Emma van der Walt van die organisasie Brave to love gesels oor mensehandel en Anoescka deel haar merkwaardige storie van hoe sy uit die kloue van dwelms en mensehandel gered is.
Jason Winslow was op 6 jarige ouderdom gediagnoseer met Duchenne sindroom. Christine, Jason se ma, gesels oor haar pad met Jason en die bewusmaking rondom Duchenne.
Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor die proses van opleiding van beide dokters en verpleegkundiges.
30 Mar 2022
44 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.