GROOTfm 90.5 Mirrag met Annelie

Mirrag met Annelie

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!
Weekly Afrikaans South Africa Music
455 Episodes
60 – 80

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Maart

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
5 Mar 44 min

Spreeklewe - Gelowiges word nie gevrywaar van seerkry nie

When I say, “I am a Christian” I still feel the sting of pain I have my share of heartache which is why I seek God’s name Johannes 17:14 -15 Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie,…
5 Mar 7 min

LositBeter - Reg teenoor Voorreg

Annelie gesels met 3 skole Prestige College; The Glen High School en Willow Ridge High School oor die sanitêre produkte masjiene wat ons met die hulp van We buy Cars en Guerbet die laaste 2 jaar by hulle skole kon instaleer en die verskil wat dit in hulle meisies se…
4 Mar 34 min

Oppinuus - Mike Bolhuis

Mike Bolhuis gesels met Annelie oor die arrestasie van Thabang Malan wat daarvan beskuldig word dat hy bedrog gepleeg het en mense met skelm slenters gevang het
27 Feb 14 min

Spreeklewe - Gelowiges is nie perfek nie

*Spreeklewe “Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die Waarheid.” (Joh 14:16,17) When I say, “I am a Christian” I’m not claiming to be perfect My flaws are far too visible but…
26 Feb 6 min

#KomOnsPraatDaaroor -19 Februarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
19 Feb 46 min

Spreeklewe -Wysheid begin met die dien van die Here

When I say, “I am a Christian” I don’t think I know it all I submit to my confusion asking humbly to be taught Spreuke 1:1-7 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle…
19 Feb 7 min

Oppinuus - Tienerselfdood voorkoming

Maruné van Vreden – Helpende Hand Streeks maatskaplike werker, gesels met Annelie oor die skokkende statistiek van tienerselfdood in SA, dinge om voor uittekyk en hoe ouers en onderwysers kinders kan help
13 Feb 14 min

#KomOnsPraatDaaroor - 12 Februarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
12 Feb 45 min

Spreeklewe - Niemand is sonder sonde nie

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, 24maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. 25-26Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo…
12 Feb 7 min

Wouter Kellerman

Wouter Kellerman kuier op die #BrunchmetAnnelie na sy 3rde Grammy wen! En hy het sy fluit saamgebring…
11 Feb 22 min

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Februarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
5 Feb 45 min

God se krag kom tot volle werking wanneer ek swak is

2 KORINTIËRS 12:9-10 Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging…
5 Feb 6 min

Oppinuus -Brett Herron

Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, gesels met Annelie oor die Sassa toelaag en die hofbeslissing wat Sassa en die ministers van Finanansies en Maatskaplike ontwikkeling om hindernisse te verwyder wat miljoene mense toegang tot nie maatskaplike hulp toelaag ontsê.
30 Jan 10 min

#KomOnsPraatDaaroor - 29 Januarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
29 Jan 44 min

Spreeklewe - Nederigheid

Spreuke 15:25- 33 Die Here breek die hoogmoedige se huis af en beskerm die grond van die weduwee. 26Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik. 27Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal…
29 Jan 6 min

Charlize Berg

Charlize Berg kuier in die ateljee saam met Annelie. Hulle gesels ma wees, social media en Charlize deel haar nuwe enkelsnit "Hoogtyd"
28 Jan 17 min

Oppinuus - Selfoon vrye skole

Annelie gesels met Mev Marianne Haasbroek die Dissipline Hoof by Hoërskool Oos Moot oor hulle skool se besluit om selfoon vry te wees.
23 Jan 8 min

#KomOnsPraatDaaroor - 22 Januarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
22 Jan 44 min

Spreeklewe Die verlore seun

Ons as gelowiges moet ons verheug wanneer ander verlore is en gevind word. Lukas 15:11 vertel die verhaal van die verlore seun waar Jesus sy dissipels leer dat elke een wat terug keer na God gered sal word en met ope arms ontvang sal word
22 Jan 7 min
60 – 80