Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,841 Episodes
120 – 140

ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand

“Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9
3 Mar 4AM 5 min

ToekomsVenster | Om te kan wag

Moenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.
3 Mar 4AM 5 min

ToekomsVenster | Tekens van die Koninkryk

Daar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar.
6 Feb 9AM 5 min
120 – 140