Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
240 – 260

ToekomsVenster | Om te kan wag

Moenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.
3 Mar 2025 4AM 5 min

ToekomsVenster | God se kerk praat en klink anders

Mag ek afsluit en vra dat ons vir ons leiers sal bid. Die wêreld het ʼn uitdagende en baie gevaarlike plek geword. Ons het leiers nodig wat hul voet kan neersit en sê, nie verder nie.
7 Feb 2025 2AM 5 min

ToekomsVenster | Tekens van die Koninkryk

Daar heers ongekende vrede en liefde word op allerlei wyses betoon. Diensbaarheid is een van die merktekens daarvan en die nederigheid onder sy burgers is tasbaar.
6 Feb 2025 9AM 5 min
240 – 260