Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,852 Episodes
700 – 720

ToekomsVenster: Ons het meer respek nodig

Respek begin by respek vir God. Selfs God respekteer sy handewerk. Hy sorg en versorg dit elke dag. Hy noem ons by die naam en gee sy engele opdrag om ons op te pas. As God ons menswees, individualiteit en alles wat daarmee saamhang respekteer, kan ons dit ook doen
7 Oct 2022 9AM 3 min

ToekomsVenster: Ons praat oor God

Die geloofsreis het dan juis daarmee te maak dat ek God beter en beter wil leer ken, die bietjie wat ek kan ken. Ten einde dit ʼn werklikheid te maak moet ek my besig hou met dinge wat iets met die karakter van God te doen het. Sy Woord is die…
3 Oct 2022 8AM 2 min

ToekomsVenster: Geld stopstrate nog?

Dalk is jy bewus van waarskuwings wat die afgelope tyd in intensiteit toeneem. Jy moet al harder baklei om dit nie raak te sien nie. Jou verskonings droog op. Jy weet die Gees praat met jou. Waarom wil jy in elk geval onverskillig oor die stopstraat ploeter?
3 Oct 2022 8AM 3 min

ToekomsVenster: Om die stem van die Here te hoor

Ek wonder of jy ook by so ʼn oomblik is? As jy dit nie waag nie, sal jy dit nie maak nie. Ons gesels môre verder, maar wil jy nie die implikasie van hierdie gedeelte vir jou lewe oorweeg nie?
28 Sep 2022 10AM 3 min

ToekomsVenster: Te veel spinnerakke in my kop

Die Bybel leer ons immers om nie die Gees van die Here te bedroef nie, omdat dit sy werk in ons lewens inhibeer en maak dat ons nie die stem van die Here kan hoor nie.
26 Sep 2022 4AM 3 min

ToekomsVenster: Dis die hasies wat die blomme verniel

Dit is die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, word gesê. Hier by ons, is dit die hasies. Daar is dikwels iets wat knaag. Solank jy dit nie aanspreek en hanteer nie, word dit naderhand onhanteerbaar.
21 Sep 2022 6AM 2 min

ToekomsVenster: Nie net myself nie

Ons plek is nie voor of agter nie, maar deel van. Saam op pad. Ons wen saam of ons verloor saam. Dit gaan op die einde van die dag oor die eer van God-drie-enig.
21 Sep 2022 6AM 2 min

ToekomsVenster: Kom bid saam

Bid vir Suid-Afrika en die nood wat hy beleef. Bid vir die wêreld wat, smaak my, koers verloor het.
14 Sep 2022 6AM 2 min

ToekomsVenster: Die pad byster raak

Moet ons so voortleef of is daar ʼn moontlikheid van herstel? Die teks sê: “as God se kinders bekeer”. Wat het die teks vir jou te sê?
11 Sep 2022 5AM 2 min
700 – 720