Moneyweb Radio Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Elke derde en vierde Dinsdag van die maand gesels Palesa van Moneyweb met entrepreneurs oor hoe hulle hul besighede begin het, uitdagings oorkom het en nuwe geleenthede raakgesien het.

Hoor meer oor hul stories, lesse en wenresepte, en kry praktiese raad en inspirasie vir jou eie entrepreneursreis.
Occasionally Afrikaans South Africa Investing · Careers
116 Episodes
60 – 80

Die toekoms van entrepreneurskap

Dr Morné Mostert, strategiese toekoms-adviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index gesels oor die toekoms van entrepreneurskap.
21 Nov 2023 22 min

Hierdie besigheid help babas

Anelia Prinsloo, die stigter van Pienkvoet-Pret, gesels oor hoe sy haar besigheid begin en laat groei het.
26 Sep 2023 24 min
60 – 80