Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
268 Episodes
260 – 268

Anders van Suid Afrika kuier op Kosmos 94.1

Die sangpaar, Wynand en Lindi Delport, van die musiekgroep ANDERS is beslis enig in hulle soort – ’n feit wat net weereens bevestig word met hulle splinternuwe enkelsnit, PRETORIA. Hulle het gesels met Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor van Kosmos 94.1
26 Jul 2019 4AM 4 min

Early B op Kosmos 94.1

Early B het lekker saam met PM Bolton en Jaco Vermeulen op die Homeconomix bank in die Uitsaai-Boetiek gekuier.
20 Jul 2019 1PM 4 min
260 – 268