GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,663 Episodes
1 – 20

#DieGROOTBrekfis Dan Patlansky

Dan Patlansky het by Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor waarmee hy alles besig is. Luister gerus weer!
24 Jul 22 min

#DieGROOTBrekfis Dr Marelize Vergottini - Maatskaplik ewerkers in skole

Dr Marelize Vergottini Senior Lektor aan die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlpark Kampus, is 'n ervare maatskaplike werker met 26 jaar se toegewyde praktykervaring. Sy het met Divan en Charonike op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die belangrikheid van maatskaplike werkers in skole. Luister gerus weer!
24 Jul 25 min

#DieGROOTBrekfis Anneli van Rooyen

Die legende Tannie Anneli van Rooyen het met Charonike gesels oor haar onuitputbare vreugde en geloof en wat die nuwe Sensasie weergawes van haar treffers vir haar beteken. Luister gerus weer!
16 Jul 23 min

#DieGROOTBrekfis Marko Stavrou - Genlink

Die inspirerende entrepreneur en stigter van Genlink, Marko Stavrou, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis gesels oor Generasie Z en hoe verskillende generasies mekaar beter kan verstaan. Luister gerus weer!
14 Jul 32 min
1 – 20