Richan van Reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit saam met Refentse, Skobbejak. Luister gerus weer hier.
Ruben en Charonike het met SA se nuwe tennissesasie, Isabella Kruger, gesels oor haar tennis loopbaan en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Danie van Loggerenberg van Toys for Africa en die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming het kom gesels om oor die liedjie en musiekvideo, "I Will", wat die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming gemaak het om bewusmaking vir kindergeweld te skep.
Dr. Peter Oberen, Stigsterslid en Uitvoerende hoof van Afrivet het op Wereld Natuurbewaringsdag met Ruben en Charonike gesels. Luister gerus weer hier.
Dept. Chemiese en Mineraal ingenieurswese by NWU het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor President Cyril Ramaphosa se aankonding vir die regrukplan vir Eskom. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Lindie Strydom se inspirasie op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
27 Jul 2022
2 min
1200 – 1220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.