GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1280 – 1300

#DieGROOTBrekfis Snotkop - Tsek

Snotkop het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tsek". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
20 May 2022 23 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Het jy Gretha Wiid se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben & Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
20 May 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Ross Learmonth - Wild

Ross Learmonth het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy solo loopbaan en sy eerste nuwe enkelsnit - Wild wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 May 2022 20 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Gretha Wiid se gedagte was besonders mooi en as jy dit gemis het kan jy gerus weer hier na dit luister.
29 Apr 2022 3 min

#DieGROOTBrekfis Brendan Peyper - Meisies soos jy

Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Meisies soos jy" en ook oor sy nuwe opkomende musiek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
28 Apr 2022 25 min

#DieGROOTBrekfis Dewald Wasserfall - Bedoel

Dewald Wasserfall het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gesels oor sy groot besluit om te verhuis na Nederland en ook oor sy nuwe enkelsnit "Bedoel". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
25 Apr 2022 10 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Jy klim die leer in die lewe maar staan jou leer teen die regte muur? Luister gerus weer hier na Gretha Wiid se inspirasie inset as jy dit vanoggend gemis het.
22 Apr 2022 3 min
1280 – 1300