Bok van Blerk het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Ik Ben Een Afrikaander". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor die Rietbok vlugramp wat plaasgevind het en die ekspidisies waarmee hulle tans besig is om die wrakke te ontdek. Luister gerus weer hier.
Hykie Berg het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe boek "Geroep vir meer - om suksesvol te lewe" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Gert van der Westhuizen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor die mosie van wantroue wat hangende is oor Burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink. Luister gerus weer hier.
19 Sep 2024
17 min
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.