Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel kom gesels oor die verdwyning van die Rietbok Vliegtuik en hulle beplanning om die wrakstukke later vanjaar te gaan uithaal. Luister gerus weer hier.
Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Soen soos wat jy dans". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Onafhanklike Politieke-kenner, Theo Venter, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die registrasie naweek en ook verwagtinge van die staatsrede. Luister gerus weer hier.
Gavin Edwards het pas by Prime Circle aangestluit as die nuwe hoofsanger en hulle het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor dit. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Joshua na die Reen en Karlien van Jaarsveld het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe duet "Beter vir ons albei". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Janie Bay het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar splinternuwe enkelsnit "Miracles". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Uitvoerende Burgemeester van die stad Tswhane het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor slaggate in die stad en regte kanale om te volg om self te herstel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Luister gerus weer hier na Lindie Strydom se inspirasie gedagte as jy dit vroeer gemis het.
30 Jan 2024
2 min
480 – 500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.