Duane Vermeulen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy rugbyloopbaan, die Wêreldbeker 2023, sy besluit om op te hou speel en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die Piesangskille het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Haar Naam was Somer". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Leah het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Met die Ligte Laag". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Samantha Leonard het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Los My". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
14 Nov 2023
2 min
540 – 560
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.