Ruhan du Toit het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiekvideo en die "Everest Wealth GROOT Trap". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Honger Hansie het vir Ruben Delmage en Charonike Nel 'n baie mooi pakkie gestuur met 'n boodskap wat hulle diep getref het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel kom gesels oor die verdwyning van die Rietbok Vliegtuik en hulle beplanning om die wrakstukke later vanjaar te gaan uithaal. Luister gerus weer hier.
Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Soen soos wat jy dans". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Onafhanklike Politieke-kenner, Theo Venter, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die registrasie naweek en ook verwagtinge van die staatsrede. Luister gerus weer hier.
Gavin Edwards het pas by Prime Circle aangestluit as die nuwe hoofsanger en hulle het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor dit. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Joshua na die Reen en Karlien van Jaarsveld het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe duet "Beter vir ons albei". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
6 Feb 2024
23 min
600 – 620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.