Marius Botha het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die uitdaging wat skole in die gesig staar en ook die Bela wetgewing. Luister gerus weer as jy dit gemis het. Jy kan nog voor 31 Januarie kommentaar lewer op die BELA wetgewing en kan…
Nicky McDonald (Sosiale werker van Unchain Our Children) en Trienie Drosky (Direkteur van Tutela Kemptonpark) het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor kindermishandeling en waar en wanneer om betrokke te raak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Hulle weet nie wat ons weet nie" Luister gerus weer hier.
Luister gerus weer hier na Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis as jy dit gemis het
5 Dec 2023
2 min
640 – 660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.