Jak de Priester en Bibi Slippers het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe produksie by Innibos vanjaar "De Priester, De Slippers en De Gin". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liezel van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor "13 Maniere om 'n lojale maat te wees". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Laerskool Tygerpoort se twee deelnemers, Ivan en Majolee, het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Hoof van Laerskool Tygerpoort, Mnr. Nico, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Erns Grundling het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor sy nuwe reek van Elders wat binnkort op Kyknet begin wys. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Gerhard Steyn het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer oor sy lang stilte, nuwe verwikkelinge, nuwe musiek en natuurlik 'n grappie of twee. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor sy nuwe reeks wat tans op Afriforum TV wys, "Doodloopspore - Die onverklaarde geheime van SA". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Francois Viljoen van die Belasting Ombud het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor vertragings van uitbetalings deur SARS, gevallestudie bespreek en advies gegee oor hoe die saak opgelos kan word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Angus Buchan inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
13 Jun 2023
1 min
800 – 820
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.