Dr. Johan Beukes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Toksiese Positiwiteit. Wat dit is, hoe om dit te erken ens. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Laerskool Wierdapark se twee hoofleiers, Milan Botha en Hanko Vermaak het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Hoof van Laerskool Wierdapark, Mnr. Louis Dekker, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ahmore Burger-Smidt hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: data beskerming en mededinging by Werksmans Ahmore is ook mede outeur van die boek Protection of Personal Information: Law and Practice wat sopas deur Lexus Nexis vrygestel is Sy het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die Popi wetgewing. Luister…
Ruben het vir Francois van Coke gebel om vir hom advies te gee oor hoe hy die bal moet skop vir die "Isuzu Kick for Cash" op Loftus. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Themba Fosi het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels om die stad op hoogte te bring oor die stand van sake met die watertekorte in groter dele van die ooste van die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Uitvoerende Burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die watertekorte oor verskeie area in die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Hoof van Laerskool Anton van Wouw, Mnr. Chris Henning, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier.
Quintin van Eeden van "Think Bike" het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor "Motorcycle Awareness Month" wat in April plaasvind. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Apr 2023
27 min
940 – 960
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.