Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, of Bela, is nou gereed vir president Cyril Ramaphosa om dit as wet te onderteken. Die Nasionale Vergadering het die wysigingswetsontwerp goedgekeur met 223 stemme ten gunste en 78 daarteen. Hy vertel onder andere oor hoekom Solidariteit dit teen staan en wat die gevolge…
RANDOM FRANCOIS: Francois het gesels met Shaninen Milla in Rustenburg oor haar kankerreis. God het hulle verseker gedra stap vir stap. Milla het ‘n masker gekry waarmee sy haar kankerbehandeling kon kry - die eerste van sy soort in die land. Verseker ‘n inspirerende storie!
Kan jy jou indink om die Burgemeester van Kaapstad as deel van jou Lift-Klub te he...Wel hierdie Vrydag is hy die Kar-i-okie STER, en sit hy Links agter as deel van jou Lift Klub, ons vind uit wat is sy gunsteling Roadtrip Lied en ook wie is hy as hy…
Kyla Jacobs, een van Suid Afrika se top langafstand atlete kom kuier by Mike en gesels oor haar tog om te kwalifiseer vir hierdie jaar se Olimpiese spele later die jaar in Parys - maar ook oor hoe sy die naaste aan God voel wanneer sy hardloop.
Finding Life After Death A Biblical Survivor’s Guide Death is part of Life… Yet for many of us it is still a Taboo Topic Mahlatse Mashua said in the foreword “Without a Proper Guide, Grief can become an Uninvited guest – you cant outrun grief” Tim Tucker is the Africa…
The Department of Basic Education (DBE) has recently come under scrutiny for its implementation of the Gender-Responsive Pedagogy for Early Childhood Education (GRP4ECE), also known as the ECE Toolkit. Developed in collaboration with the University of Stellenbosch and funded by a R40 million grant from VVOB, a Belgian-based organisation, the…
Ons kan sekerlik begin by die Hoofopskrif as eerste en enigste vraag van die onderhoud, want ek dink dis n vraag wat soveel opinies en reaksies kry en ook gepaard gaan met soveel negatiwiteit…MAAR daar moet n oplossing wees… So om by die oplossing te kom, kom ons begin by…
13 Februarie is Wereld Radiodag en Suzaan Steyn gesels oor die betekenis en toekoms van radio. Sy deel ook van haar onthou-oomblikke as omroeper agter die mikrofoon.
Vrou, ma, entrepreneur en nou MRS SA SEMI-finalis. Sy leef voluit en haar motto in die lewe is : It seems impossible until it's done. Haar boodskap is eenvoudig "ons is nie gemaak om in ons gemaksone te bly nie". Dis juis hoekom sy besluit het dat "as daar nie…
Mike gesels met Wilma Piek, wat uittree as maatskaplike werker by VRCI, asook met Michelle Lambrechts wat as die nuwe maatskaplike werker aangestel is.
How to Be (Un)Successful explores humanity’s elusive search for the wrong sort of success, and how Jesus’ life and teachings are the perfect antidote. Success is attainable – not in what we have but in how we live. This book looks at how Jesus invites us to experience a success…
Vermiste Kinders Suid-Afrika se statistiek dui aan dat 77% van kinders gevind word. Ongelukkig laat dit ons steeds met ten minste 23% van die kinders wat óf nooit gevind, verhandel of dood gevind word nie. Kinders is ook die mees kwesbare slagoffers van geslagsgebaseerde geweld. Die werklikheid is skokkend en…
22 Jan 2024
9 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.