'n Sak Vol Stories 'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.

Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.

Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction Narrated by Dan Dewes
46 Episodes
40 – 46

S01E05 Die Visserman en die Bottel

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis.
21 Aug 2025 10 min

S01E04 Die Gemmerbroodman

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie.
21 Aug 2025 10 min

S01E03 Die Bebaarde Dwaas

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel.
21 Aug 2025 9 min

S01E02 Repelsteeltjie

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om…
20 Aug 2025 11 min

S01E01 Klipsop

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die…
19 Aug 2025 9 min

Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1
19 Aug 2025 1 min
40 – 46