
Pharmacy Week
Podcast · OFM
Argeoloë het bevind dat die eerste voorskrifte reeds so vroeg as vier-en-half-duisend jaar gelede uitgegee is. Vandag vorm apteke steeds ‘n onmisbare deel van ons gemeenskap, en aptekers word dikwels geag as vertroude familie vriende. Skakel 25 tot 29 September, elke dag om 09:30 in op Mid-Morning Magic vir Aptekersweek,…


















