
3 CHANNELS
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ʼn navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste en is ʼn geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk. VivA se hoofbesigheid is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur: 1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy…


















