Maroela Media

Maroela Media

Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
South Africa
44 Podcast shows
40 – 44

Môregloed

Môregloed is 'n radiovervolgverhaal wat swaarbelaai is met temas soos familie-intriges, vasbyt en deernis, 'n stryd om te oorleef, kinderontvoering en pleegsorg, die vernietigende effek van dwelms en die ewige soeke na môre – alles opgedis met 'n goeie skoot humor. Theuns Malan - Anton Dekker Eben de Jager -…
11 Sep 2018 120 episodes Afrikaans Read by Bettie Kemp Performing Arts · Kids & Family

Operasie Umbra

In ‘Operasie Umbra’ het direkteur Frans Ludik sy hande vol om vas te stel wat regtig destyds met die aftakeling van Suid-Afrika se kernwapenprogram gebeur het. Hy besef gou heelwat geheime uit die verlede is na die hede oorgedra. Dis of die kernsage van vroeër hom opnuut in Gansvlei afspeel…
25 Apr 2022 120 episodes Afrikaans Drama

Staal Burger

Jy onthou waarskynlik die legendariese karakter Staal Burger, wat in die 60’s Afrikaanse radioluisteraars vasgenael voor die draadloos gehou het. Dié karakter is terug in ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal. Maar daar is ʼn lekker nuwe verrassing in dié nuwe reeks wat in samewerking met Maroela Media vervaardig word: Advokaat Gerrie Nel…
11 Sep 2017 26 episodes Afrikaans Read by Karin Retief, Daniélle Retief, Lochner de Kock, André Stolz, Andreas Jordaan, Advokaat Gerrie Nel, Anton Dekker, André du Toit en Martin Jansen Performing Arts · Comedy

Op die spektrum

Op die spektrum is 'n Maroela Media-podsendingreeks saam met Leonie-Mari Bezuidenhout. Die reeks gee 'n blik van nader op die outismespektrum, wat dit beteken om op die spektrum te wees en hoe dit die samelewing daagliks beïnvloed.
0 episodes Afrikaans Kids & Family
40 – 44