
1 CHANNELS
Bloemfontein-Wes is ‘n gemeente wat “Voluit vir Christus” leef. Die gemeente is gestig op 24 Mei 1934 en ons is oortuig daarvan dat God ons juis in hierdie omgewing geplaas het om ‘n verskil te maak in die gemeenskap en ook in die lewens van ons lidmate. Ons streef daarna…


















