Media24 Landbouweekblad | Kook & Klets met Arina

Landbouweekblad | Kook & Klets met Arina

As jy hou van kook of selfs net van eet, is Landbou Boerekos se potgooi Kook & Klets net vir jou. Arina du Plessis, veelbekroonde sjef en kosredakteur, gaan haar jare lange ervaring en passie vir kos met jou deel. Hier kan jy “smul” aaan heerlike resepte, insiggewende wenke en interessante kosstories. Dis die ideale luistergenot vir ’n inspirerende en smaaklike klankervaring. Lekker luister en kook!
Occasionally English South Africa Food · Kids & Family
3 Episodes

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos: Koud of Warm?

Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die planne wat sy maak.
22 Oct 4 min

Kook & Klets met Arina du Plessis: Episode 2

Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet.
22 Oct 4 min