OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,666 Episodes
1140 – 1160

Opposisie voer koalisiegesprekke

Opposisiepartye vergader tydens 'n multi-party nasionale konvensie vandag in Kempton Park, Oos van Johannesburg. Sewe partye - waaronder die DA, IVP en VF Plus - sal die vorming van 'n koalisie regering na afloop van die 2024 verkiesings bespreek. VF+ Leier Dr. Pieter Groenewald sê die enigste wyse om Suid-Afrika…
16 Aug 2023 5AM 1 min
1140 – 1160