Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
Die besondere focus van Reach For Recovery is op dienslewering ná diagnose en behandeling, so wel as op oorlewing. Opgeleide vrywilligers besoek pasiënte in die hospitaal, hetsy voor of na die operasie. Emosionele en praktiese ondersteuning word op hierdie tydstip en indien nodig, op enige latere stadium verskaf. Pasiënte word…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.