OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Die landbousektor het 'n klop op die skouer van president Cyril Ramaphosa ontvang tydens vanjaar se staatsrede (SONA). Hy het o.m. gesê dat die landbousektor in die land 'opvallend goed presteer' ondanks die koronavirus-pandemie. Die president het veral die sitrusbedryf se prestasies uitgelig, aangesien dit die wêreld se tweede grootste…
Verskeie landbou-organisasies het hulle kommer uitgespreek oor die nuwe verhoogde minimumloon van Maandag in die Staatskoerant gepubliseer is. Die nasionale minimumloon is van R18.68 na R21.69 per uur aangepas vir plaaswerkers. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), het sy teleurstelling uitgespreek en gesê die regering se besluit om die…
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Vrystaat Landbou (VL) doen 'n beroep op nie net die eienaars van plaasgrond nie, maar ook alle eiendomseienaars om gebruik te maak van die verlengde tydperk vir kommentaar op die Wetsontwerp op Onteiening. Skriftelike voorleggings kan nou gedoen word tot 28 Februarie, waarna VL sy lede sal lei om deel…
Establishing partnerships between government, the private sector and foreign investors is an important step to launching biofuel projects through innovative financing models in South Africa. This was according to Samukelisiwe Maphumulo, a sustainability officer at the South African Sugar Association (SASA). She said the sugar industry had continuously engaged with…
Die Rand mag moontlik teen die vernaamste geldeenhede versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê met die gesamentlike effek van die Chinese Nuwejaarsvieringe op hande, is die verwagting dat die wolmark mag sywaarts beweeg. Hy sê fynwol bly in sterk aanvraag en daarom is die verwagting dat…
‘n Boer uit die Soutpan-omgewing in die Vrystaat, Mimie Jacobs, sê goeie reën word wyd verwelkom maar dat dit egter kan veroorsaak dat ‘n keerwal in die Modderrivier naby haar plaas ineenstort. Jacobs boer met lusern en pekanneute langs die Modderrivier en sê die onlangse reën het nie ‘n negatiewe…
Die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Bently Vass, deel dat die provinsie hewige reën ervaar het weens die tropiese storm Eloise. Hy sê dit het tot gevolg gehad dat honderde gesinne dakloos gelaat is. Die vloedskade, volgens Vass, sal die provinsie na raming tussen R40…
2 Feb 2021 4AM
3 min
2000 – 2020
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.