OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,848 Episodes
2420 – 2440

Landbounuus-podcast: RPO Noord-Kaap jaarkongres afgestel

Die Roovleisprodusente-organisasie, RPO, in die Noord-Kaap het sy jaarkongres, wat in Junie vanjaar sou plaasvind afgestel. Dit is weens die koronavirus-pandemie, en die grendelstaat waarin Suid-Afrika weens dié pandemie tans verkeer. Dié kongres is jaarliks 'n geleentheid om betrokkenes in die bedryf byeen te bring en oor polsende kwessies te…
15 Apr 2020 5AM 3 min

#oronavirus: NROs verwelkom hulp vanaf die publiek

Suid-Afrikaners kan trots wees op die manier waarop hulle tot dusver op die Covid-19-krisis gereageer het, deur hulp en ondersteuning aan onder meer Nie-regeringsorganisasie te verleen. Dit is volgens Meyer Conradie, besturende direkteur van Mosaic Community Developments, 'n NRO wat fokus op 'n volhoubare versorgingsmodel vir wees-en weerlose kinders, hoofsaaklik…
13 Apr 2020 2AM 1 min
2420 – 2440