OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,352 Episodes
2740 – 2760

Agri-Uur 4 Augustus Tommie Esterhuyse

#AgriSA: Die instelling van 'n reservistestelsel geniet die nodige dringendheid deur die polisie Agri SA is hoopvol dat daar nie meer gesloer gaan word om die polisie se hersiende landelike beveiligingsstrategie, wat die reservistestelsel insluit, in werking te stel nie. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid…
3 Aug 2020 3PM 6 min

Agri-Uur 4 Augustus Roy Jankielsohn

Die DA in die Vrystaat beskou die LUR van landbou en landelike ontwikkeling in die Vrystaat, William Bulwane, se erkenning dat misdaad in landelike gebiede 'n ernstige probleem is, as 'n ligpunt. DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, Roy Jankielsohn, sê Bulwane se erkenning daarvan…
3 Aug 2020 3PM 6 min
2740 – 2760