OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,830 Episodes
920 – 940

Kay-Lee Badenhorst (34)

’n Oud-Bloemfontein en finalis in Mev. Suid-Afrika 2024 wil ’n verskil in mense se lewe maak en persoonlike groei aanmoedig.
15 Nov 2024 7AM 8 min

André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit

Die vlaag voorvalle van voedselvergiftiging by skole kan toegeskryf word aan eetgoed wat by straatverkopers rondom dié instellings verkoop word. Hierdie voorvalle het ’n nasionale debat ontken oor die regulering en veiligheid van voedsel wat in hierdie informele sektor verhandel word. Nou word nuwe maatreëls oorweeg om die regulering en…
11 Nov 2024 5AM 8 min
920 – 940