Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,899 Episodes
1 – 20

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
24 Oct 1PM 16 min

SA is af van die gryslys!

Omri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig.
24 Oct 1PM 13 min

Hulpbronne druk die beurs op

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor wisselvalligheid op internasionale markte en die aandeelpryse van edelmetaalmaatskappye.
23 Oct 1PM 6 min
1 – 20