Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,808 Episodes
2040 – 2060

Appels is Bigbucks

Calla du Toit, voorsitter van die Bigbucks-produsentevereniging en verkrygingsbestuurder by Tru-Cape gesels oor Bigbucks appels.
4 Jun 2024 12PM 7 min

Twee werknemers en 100 robotte

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor robotte as werknemers.
3 Jun 2024 12PM 4 min

Mark spring op 1ste dag van koalisie-era

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se reaksie op die nuwe koalisie-era, Brait se aankondiging, en Sasol se aandeelprys wat val.
3 Jun 2024 12PM 7 min
2040 – 2060