Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,811 Episodes
2160 – 2180

Koerse kan dalk begin daal

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers.
9 May 2024 11AM 6 min

Hóé gereed is Takealot vir Amazon?

Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens.
9 May 2024 11AM 7 min

Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap

Gerhard Schutte, voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum gesels oor bek-en-klouseer wat die Oos-Kaap tref.
7 May 2024 12PM 5 min

Tegnologie kan motorongelukke verminder

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat motorongelukke kan verminder.
6 May 2024 12PM 4 min
2160 – 2180