Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,811 Episodes
2400 – 2420

Attacq woel by Waterfall City

Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq gesels oor die groep se finansiële resultate, hulle onlangse transaksies, en die ontwikkeling by Waterfall City.
12 Mar 2024 1PM 7 min

Die JSE torring aan sy indekse

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rentekoers en inflasiekoers in Amerika, en die JSE se indekse.
12 Mar 2024 12PM 13 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
11 Mar 2024 12PM 4 min
2400 – 2420