Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,817 Episodes
2860 – 2880

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Ian Scott, hoof van vaste inkomste by Momentum Beleggings, Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal, en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Nov 2023 11AM 18 min

Chaos by Sasol se jaarvergadering

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor Pick n Pay, Sasol se jaarvergadering, Exxaro se windplase, en TFG se handelsverklaring.
17 Nov 2023 11AM 10 min

Alle kripto-oë op die SEC

Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor hoekom alle kripto-oë op die SEC is.
15 Nov 2023 11AM 7 min
2860 – 2880