Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3220 – 3240

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor British American Tobacco, die platinumbedryf, en die Libiese soewereine welvaartfonds se vyandige oorname van Legacy hotels.
8 Feb 2024 10AM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte.
7 Feb 2024 10AM 6 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Multichoice en Canal+, Rainbow Chicken, en die brandstofprysverhoging.
6 Feb 2024 10AM 9 min

Die minimumloon styg met 8,5%

Theuns du Buisson, ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gesels oor die minimumloon.
5 Feb 2024 11AM 7 min
3220 – 3240