Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3560 – 3580

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor rentekoerse.
15 Jun 2023 12PM 5 min

Die NGV is goedgekeur. Wat nou?

Dr. Angélique Coetzee, lid van Solidariteit se mediese advieskomitee gesels oor die veranderinge wat in plek gestel sal word, sou die NGV wetsontwerp in werking kom.
14 Jun 2023 12PM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand wat verstewig en Spar se resultate.
14 Jun 2023 12PM 8 min

Koffie uit Prosopis-bome?

Brandt Coetzee, besturende direkteur van MannaBrew gesels oor hulle Prosopis-bome koffie.
13 Jun 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte en Telkom se resultate.
13 Jun 2023 11AM 3 min
3560 – 3580