Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3700 – 3720

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte en Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingspeiling.
16 May 2023 12PM 11 min

Google Bard klim in die KI-ring

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Google Bard wat in die KI-ring klim.
15 May 2023 12PM 6 min

Beurtkrag klap Vodacom

Vodacom se uitvoerende hoof, Shameel Joosub gesels oor die groep se finansiële resultate en die impak van beurtkrag.
15 May 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging.
15 May 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Capicraft se uitvoerende hoof, Drikus Combrinck gesels oor vandag se markte, die wisselkoers van die rand teenoor die dollar en Richemont se finansiële resultate.
12 May 2023 12PM 6 min
3700 – 3720