Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3780 – 3800

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging vandag en ysterets.
25 Apr 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor vandag se markte en die drie ministers wat koppe stamp.
24 Apr 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor wat die platinumprys dryf.
21 Apr 2023 11AM 3 min

Mafube nou saam met die res van SA in die donker

Jannie Schabort, voorsitter van die Mafube Besigheidsforum gesels oor die hof wat die Mafube-munisipaliteit se toegang tot sonkrag af sny en of die situasie beredder kan word.
21 Apr 2023 11AM 10 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor vandag se markte.
20 Apr 2023 11AM 6 min
3780 – 3800