Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3900 – 3920

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur, etfSA gesels oor die senuweeagtige mark en hoe lank dit kan neem vir SA om van die gryslys af te kom.
27 Mar 2023 11AM 8 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor Remgro en Mediclinic se transaksie, asook die Premier Groep wat vandag op die JSE noteer het.
24 Mar 2023 11AM 7 min

Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55%

Brian Karidza, hoof van Aktuariële & Voordele-administrasiedienste by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor die proses van hoe 'n verhoging bereken word en of lede gelukkig moet wees met die verhoging.
24 Mar 2023 11AM 10 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte se reaksie op die Federale Reserwebank se aankondiging.
23 Mar 2023 12PM 4 min

Outsurance kook in Australië

Marthinus Visser, uitvoerende hoof van Outsurance sê die Australiese mark is heelwat groter as Suid-Afrika se mark.
22 Mar 2023 12PM 8 min

Het SA genoeg brandstofreserwes?

Kevin Baart, hoof van strategiese projekte en regulering by die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Sapia) gesels oor Suid-Afrika se brandstofreserwes.
22 Mar 2023 12PM 6 min
3900 – 3920