Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3960 – 3980

Stemnabootsers kry 'n nuwe slenter in AI

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe slenter in kunsmatige-intelligensie en hoe jy jouself kan beskerm.
13 Mar 2023 1PM 7 min

ABSA se wins groei met 13%

Arrie Rautenbach, bestuurshoof van Absa Bank gesels oor die groep se finansiële resultate.
13 Mar 2023 1PM 9 min

Markoorsig - Maandag 13 de Maart 2023

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se beweging vandag, asook Sun International en MTN se winsverslae.
13 Mar 2023 1PM 11 min

Premier gaan nou weer noteer

Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Group gesels oor die groep wat op die JSE noteer.
10 Mar 2023 12PM 6 min

Markoorsig - 10 Maart 2023

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor 'n Amerikaanse bank wat in die moeilikheid is.
10 Mar 2023 12PM 10 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Standard & Poor's Global Ratings (S&P) se vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgraderings en die rand wat onder druk bly.
9 Mar 2023 10AM 6 min

Die wêreld van 'n ekonoom

Ettienne Le Roux, hoofekonoom van Rand Merchant Bank gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
9 Mar 2023 10AM 10 min
3960 – 3980