Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,847 Episodes
4080 – 4100

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die uitvoerende hoof van Amplats, Natascha Viljoen se aankondiging en Life Healthcare se aandeelprys.
15 Feb 2023 11AM 4 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die Amerikaanse inflasiesyfer en maatskappye se aankondigings.
14 Feb 2023 10AM 8 min

Wees versigtig waar jy belê

Gerhard Van Deventer, hoof van ondersoek by FSCA gesels oor die toename van onwettige skemas en gee advies oor hoe om jouself te beskerm.
14 Feb 2023 10AM 10 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die swakker rand en hoër olieprys, asook maatskappye se handelsverklarings.
13 Feb 2023 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Ettienne Bezuidenhout, welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Feb 2023 10AM 10 min
4080 – 4100